Klits Jou Man Se Eiers


Previous Page

15th Sep 2025 to 17th Sep 2025
 George

Klits jou man se eiers

Kom skaterlag saam met ons by Klits jou Man se Eiers damesaande in George saam Timothy Kieswetter

Soms is jy so gefrustreerd met jou man dat jy net sy eiers wil gryp en tussen jou vingers stukkend druk. Maar dit los amper altyd 'n groter gemors as wat dit die moeite werd is.
Daar is 'n fyn lyn tussen om jou man se eiers te klits of kraak. Flip of flop. Hardgebak of liggies gestreel.

Dit staan geskrywe dat dit nie goed is vir 'n man om alleen te wees nie, daarom het God vir hom 'n hulpmaat gemaak. Ons almal weet die man het hulp nodig al voel jy sal eerder hom van die wal tot die sloot wil help.
Die vrou moet haar man begelei, leer en touwys maak hoe hy die man van haar drome kan wees.

Maar enige vrou wat al probeer haar man verander het, sal weet dit is makliker om roereiers te ontmoer as wat dit is om humpty-dumpty terug aanmekaar te plaas.
In Klits jou man se eiers gaan Timothy Kieswetter vir jou al die nodige tegnieke en insig gee hoe jy jou man suksesvol kan over-easy los met sy sunny-side up.


 

15/16/17 September @ 19h00
DressUp: Vintage PINUP 👗


Contact details


Tel: +27 44 873 3938
Cell: +27 62 851 0751

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: