"Koeke en Terte" is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.
Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer 'n DRESS-UP partyjie, en die keer is dit 'n MASKER-bal. Trek jou mooiste rok aan en kom met 'n MASKER of hoed of beide!
Ons gee praktiese wenke oor hoe om haar eie seksuele lus aan te wakker en om die moontlike libido gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man.
Kom geniet die aand saam jou vriendinne en lag jou dood terwyl dalk 'n wenk kry of twee ...
Toegang: R120
Tyd: 8nm
Ouderdom: 21 en ouer
Contact details