Koos Kombuis Live At Reedvalley


Previous Page

22nd Sep 2023
 Mossel Bay

Koos Kombuis Live at ReedValley

Koos kom Mosselbaai toe! Op Vrydag 22 September kom maak die bekende sanger-liedjieskrywer 'n draai by Reed Valley, Mosselbaai, vir 'n aand van genotvolle musiek!

Koos sal ou bekende liedjies sing soos "Lisa se Klavier" asook enkele liedjies van sy nuutste aanlyn-album, "Nag van die Honde".
Getekende boeke en CDs sal te koop wees! Moet dit nie misloop nie!



At ReedValley Farm, Mossel Bay


Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: