Leef Jou Reis - Karoo & Kknk


Previous Page

30th Mar 2023 to 5th Apr 2023
 Garden Route & Klein Karoo

Leef jou Reis - Karoo & KKNK

Kom kuier saam in die Karoo! Ons reis oor die Montagupas en die Swartbergpas na Prins Albert vir 'n paar salige dae in die moeder van alle karoo dorpe. Gooi nog daarmee saam die KKNK en jy het 'n toer vanuit die boonste rakke!

Stuur gerus 'n epos na bookings@gerriepretorius.co.za of 'n WhatsApp na 082-923-3626 om jou plek te verseker.



Contact details


Cell: 082 923 3626

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: