Magda Louw - 'n Eenvrouvertoning Met Desire Gardner


Previous Page

18th Nov 2023
 Mossel Bay

Magda Louw - 'n Eenvrouvertoning met Desire Gardner

Magda Louw bevind haarself in haar herfsjare op nasionale televisie en skielik is sy nie net meer die tannie in die straat nie, maar die tannie in mense se sitkamers, en nou ook die tannie op die verhoog.

Wat sal sy tog kwytraak as die mikrofoon in haar hand geplaas word? Sal sy die wysheid kan deel wat sy deur die jare opgedoen het, sonder om te veel gal te braak oor die wreedheid van oudword?

Wat is haar siening oor sosiale media, gewig, die plooie oor haar décolleté, reis en sommer rys ook? Sal sy die paar kilos kan afskud voor haar optrede en belangrikste van alles, hoe de hel gaan sy al haar woorde onthou?



Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: