Marion Holm: Holmruggery


Previous Page

19th Mar 2022 to 20th Mar 2022
 George

Marion Holm: Holmruggery

Selfs Marion Holm het na 'n jaar en 'n half weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om in die verlede te gaan krap en daar laggoed te gaan soek. Want die hemele weet, lag moet ons nou lag.

So het dit gekom dat sy stories van lank terug gebruik en op 'n nuwe manier inspan in die vertoning HOLMRUGGERY om ons verligting te bring in 'n tyd wat dit voel die ellende verswelg ons. Maar dit sal nie!! Want ons het die heel beste teenfoeter: LAG. Hierdie vertoning het werklik niks anders ten doel as om jou net te laat ontspan en lag nie. Niks lewenslessies of diepsinnige denke nie.



Kry jou kaartjies by Computicket
By Oakhurst Insurance George Arts Theatre, 125 York St, George 


Contact details


Tel: 044 874 3142

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: