Mathys Roets Live By Reedvalley


Previous Page

23rd Sep 2023
 Mossel Bay

Mathys Roets live by ReedValley

Mathys Roets, met sy donker meesleurende stem, doen ‘n versameling liedjies wat nie net reg laat geskied aan sy stem nie, maar ook die talent van ons land se beste liriekskrywers ten toon stel. 

Hy het veral bekendheid verwerf vir sy sielvolle vertolking van die wêreld se mooiste ballades, veral musiek van Koos du Plessis, Lucas Maree, Leonard Cohen, Neil Diamand, Rodger Whittaker, ens.

Mathys sing van sy mooiste nuwe liedjies en verskeie ou gunstelinge wat van hom so ‘n gewilde vermaaklikheidskunstenaar gemaak het Die program sluit natuurlik ook van sy bekende en gewilde treffers in, o.a. Lucas Maree, Leonard Cohen, ensovoorts!



Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: