Mel - Net In Afrikaans In Jou Sitkamer


Previous Page

30th Jun 2020
 Plettenberg Bay

Mel - Net in Afrikaans In Jou Sitkamer

Kom kuier saam met Mel in jou voorkamer op ‘n musikale reis met sy nuwe vertoning wat die lig gesien tydens die US Woordfees 2020 – aka Die Reisiger in Woord en Lied met Reenvoels, As, Ek Onthou, Pad na die Son, Plekkie by die See, Dans in die Weerlig en meer.

Vêr verby die horison anderkant die melkweg ...

1966 - Die jaar van die vuurperd volgens die Sjinese horoskoop. In ysige weer, die blou maand van Mei, die Beatles en die Stones, Hendrix en Floyd en ook die jaar van my geboorte. Dit was seker maar die begin van die reis, selfs die einde van die tog. Een swefend salige genot. Die eerste aanhoor van die klanke in my kop. 2001. 'n Reuse sprong terug in tyd. Ek bloei en blom met die vrystelling van my eerste Afrikaanse album ‘Oomblik van waansin’ as liedjieskrywer van die jaar maar hierdie voortstuwende reis is meer innerlik, soort van later, heelwat later.

Ons stuur vir jou die Stroom skakel via epos, nader aan die event datum.

Vir enige kaartjie navrae of 'manual' EFT betalings kontak ons kaartjievennote TIXSA:

Telefoon: 087 087 7464 / 079 996 6053

E-Pos: support@tixsa.co.za


Contact details


Cell: 082 450 0007

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: