My Pad met Webber – Any Dream will do. Waar begin en eindig drome ? Wat doen jy as die kleure van jou lewensjas verander?
Sedert Phantom of the Opera is daar ‘n persepsie dat ek en Andrew Lloyd Webber kuiermaats is.
Die storielyn is ‘n verhandeling wat hierdie wisselwerking ontgun, d.m.v musiek en gesprek.
Schwartz deel lewenslesse geleer deur musiek-ervarings. Soms seer. Soms grappig. Hy bespreek sy lewenspad in naakte kwesbaarheid met Webber as narratief.
Met baie humor en eerlike waarheid kry jy ‘n blik in Schwartz se lewe asook ook ‘n ontdekking in jou eie.
Liedere soos: Any dream will do, Love Changes everything, You must love me, Send in the Clowns, Music of the Night, Memory, Pie Jesu.

Tafel Besprekings:
Marijke 082 521 0193
Rensie 0826144344
Address: 1km op die Blombos pad, Jongensfontein
Contact details