'n Fees Van Musiek


Previous Page

21st Apr 2023
 Mossel Bay

'n Fees van Musiek

Die Suidkaap Kinderkoor o.l.v. Jan-Erik Swart bied vanjaar op Vrydag 21 April 'n sprankelkonsert met Petronel Baard en die strykensemble van Johan Engelbrecht in die Mosselbaai Stadsaal, aan.

 


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: