In 2021 stel Spoegwolf hulle sesde en sewende albums vry met die titels ‘Groen’ en ‘Silwer’, en Oktober toer hulle na ReedValley om dit uiteindelik in lewende lywe met ons te deel.
Spoegwolf is die eerste Afrikaanse kunstenaar of orkes wat die eerste plek op Apple Music bereik het!
SPOEGWOLF IS
Chris von Wielligh – Kitaar, Klavier
Moskou du Toit – Dromme, Stem, Braai
Danie du Toit – Stem, Kitaar
Albert van der Merwe – Baskitaar, Stem, Rap
*Deure oop al van vroegoggend, vertoning begin 16h00*
EARLY BIRD kaartjies nou beskikbaar
Contact details