Kom lag, luister en onthou saam met Philip Moolman by Twin Trees Restaurant! 'n Nuwe vertoning vol staaltjies, stories en musiek uit die “goeie ou dae” – vóór T.V. en selfone
In die vertoning bring hy hulde aan Sonja, Sias, Laurika, Lukas, Coenie, Carika, Anneli, Anton, Schuster, Kramer, Tolla en vele meer…
🗓️ Woensdag, 24 September 2025
🕡 18:30
🎟️ Kaartjies is R150 p/p en beskikbaar op https://opentickets.co.za/agexa9
📍 Twin Trees Restaurant, Groot Brakrivier
As jy al ooit 'n 𝘉𝘰𝘭𝘭𝘪𝘦 gelees het, weet wie Glenda Kemp is, en langspeelplate onthou… dan is dié aand nét vir jóú!
Contact details