Maak gereed vir ’n aand vol lag, vermaak en onvergeetlike oomblikke! Vir die heel eerste keer ooit betree Petra Meerkat die verhoog by Reedvalley Wine Estate & Venue op 29 Augustus 2026!
Kom geniet Petra se unieke humor, skerp persoonlikheid en ongelooflike verhoogenergie in die pragtige atmosfeer van Reedvalley. Maak ’n aand daarvan met heerlike kos, uitstekende wyn en topklas vermaak.
Moenie hierdie spesiale eerste show misloop nie — dit beloof om een vir die boeke te wees!

📅 Datum: 29 Augustus 2026
📍 Reedvalley Wine Estate & Venue
⏰ Deure open vroeg vir kos en wyn
Contact details