Die "ultimate cover show" vir 2022 - 'n aand vol met die musiek van Jazz ikoon, Diana Krall soos aangebied deur Petronel Baard en haar orkes onder leiding van Franco Engelbrecht.
Live Jazz in Peperboom Restaurant in Grootbrakrivier.
Whiskey en sigaar tasting
Black Tie Event
Bespreek by Peperboom by 044 621 3081.
R150 p.p.
A la Carte Spyskaart en lekker wyne beskikbaar.
Contact details