Piekniek Saam Met Kaleidoskoop


Previous Page

23rd Dec 2018
 George

No image currently available

Kom hou piekniek saam met Kaleidoskoop by die George Botaniese Tuin - pak 'n mandie en geniet 'n onvergeetlike Sondag aand.

Kaleidoskoop is ‘n Afrikaanse musiekgroep wat hul musiek uit ’n positiewe, dog realistiese oogpunt komponeer....’n broodnodige boodskap van hoop. Met kleurryke harmonieë en skerp poliritmiese akoestiese instrumente neem Kaleidoskoop ’n hele spektrum van musiekvorme aan. Kaleidoskoop laat jou deur hul selfgeskrewe Afrikaanse musiek - asook Engelse “covers”-  anders na die kleure van liefde, menswees en die lewe kyk...kom kyk saam met hulle deur die Kaleidoskoop!

Bring eie piekniek mandjie, kombers, kussings, kampstoel en drinkgoete, Geen harde hout

Kaartjies: R140 (kinders o/12 R100)
19:30 (hekke open 18:00) - 22:00
George Botaniese Tuin, Caledon Street 51, George, South Africa, 6529


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: