Kom kuier saam die Radio Kalahari Orkes om die kersseisoen behoorlik af te skop (want dié musiek het skop soos mampoer).
*Deure open 18h30, vertoning begin om 20h00*
Onthou geen eie kos of drank sal toegelaat word nie.
Vrae kan gerig word aan Rianda by events@reedvalley.com
By ReedValley Farm, Mossel Bay
Contact details