Southern Skies Music Festival


Previous Page

27th Mar 2024
 George

Southern Skies Music Festival

Southern Skies Festival gaan Outeniqua Park aan die brand sing! George, WC, kry ‘n SPLINTERNUWE fees, genaamd, Southern Skies Festival en hoe dan nou anders as om super opgewonde te raak?

Met van die land se TOP kunstenaars, welbekende influencer, Katinka, as MC, heerlike stalletjies en hope vermaak, kan feesgangers ook die mooie uitsig van die berge geniet!

In samewerking met Renegades kan die jong klomp ‘n energieke fees vol gees verwag wat vermaak bied vir die hele gesin!



Kaartjies beloop as volg:
Volwassenes – R150
Onder 18 – R100
Onder 12 – Gratis
Kaartjies is beskikbaar hier: https://www.ticketpros.co.za/portal/web/index.php/event/980178ae-574a-2406-497a-646cc3feed33

“ Ons sien vreeslik uit na 2024 om hierdie fees as ‘n eerste van sy soort in George aan te bied!” sê Ettienne Stoltz van Renegades.

Daar word ook beplan om ‘n “night trial run” die 29ste Maart (Vrydagaand) te laat plaasvind, waar feesfangers en die publiek ‘n heerlike roete kan volg. Die MC wat gaan seker maak als verloop glad is niemand anders as, Stan Andrews die One-Legged legend nie. Die publiek kan hul gereed maak vir ‘n heerlike avontuur.

27 Maart, 2024 – Outeniqua Park, George
Sien jou daar!!


Contact details

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: