Spoegwolf By Reedvalley


Previous Page

16th Dec 2020
 Mossel Bay

Spoegwolf by ReedValley

Spoegwolf is die eerste Afrikaanse kunstenaar of orkes wat die eerste plek op Apple Music bereik het! Kom kuier saam by ReedValley in Maart, die vertoning is 'n staande vertoning, behalwe vir die sitplekke in die gallery!

In Februarie 2020 stel Spoegwolf hulle vyfde album vry met die titel ‘See’. Na ‘n jaar se intensiewe werk is dit die beste album nog. Dis donker, dis funny, dis mal, dis lig, dis groot – dis ‘n ondier. Waar Koma gegaan het oor pyn, gaan hierdie album oor regop staan soos ‘n ligtoring – al kom die golwe dag na dag, jaar na jaar, mens na mens.

SPOEGWOLF IS
Chris von Wielligh – Kitaar, Klavier
Moskou du Toit – Dromme, Stem, Braai
Danie du Toit – Stem, Kitaar
Albert van der Merwe – Baskitaar, Stem, Rap

*Nuwe datums sal nog 100% vasgestel word soos Covid 19 regulasies verander*


Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: