Kom kyk Suid-Afrika se nommer een rock band, Spoegwolf, live by De Dekke in Grootbrak! Deure maak 18:00 oop en show begin 21:00.
Wees deel van die Spoegwolf familie. Jy bring jou stem, ons bring die songs!
Kaartjies R220pp
By De Dekke Restaurant Ladies & Sports bar, De Dekke Shopping Complex, N2
Ongelukig geen onder 18s toegelaat by De Dekke nie.
Contact details