Timothy Kieswetter, in sy nuutste couples komedie, “Tietelogie en Tottikunde”, ontbloot hy die wetenskap van liefde. Alles vanaf die man se slaapkamer drome tot al die vrou se nagmerries.
Tietelogie en Tottikunde gaan vir jou alles leer van die vrou en man se liefdes DNA, sodat jy dit meesterlik kan navigeer tot ‘n vervulde en intieme liefdeslewe
1 – 3 Oktober @ 19h00
Art’s Theatre / George
Kaartjies: https://itickets.co.za/events/486728
Ek het geleer dat die tottie ‘n hart is met sy eie gevoelens. Praat met hom want hy luister.
Beste show ooit!! – Juandri Hofmeyr

Contact details