Timothy Kieswetter - Vang Jou Man Se Slang (ladies Night)


Previous Page

24th Nov 2021
 Mossel Bay

Timothy Kieswetter - Vang Jou Man Se Slang (Ladies Night)

Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde "Ken jou man se wortel". Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.

Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke. In Ken jou man se wortel het ons gekyk na die sielkunde van die man se wortel, waar in hierdie Ladies Night gaan ons kyk na die sielkunde met die interaksie tussen vrou en slang.



Timothy gaan vir jou die 10 meer hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het ‘n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.

Natuurlik is al ons Ladies Nights ook DressUP parties. Die Tema vir Vang jou man se Slang is om in jou "leathers" te kom. Daar is ook fantastiese pryse vir best dressed.

*Deure oop om 18h30, vertoning begin 20h00*


Contact details


Tel: +27 44 698 1022

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: