Timothy Kieswetter: Ken Jou Man Se Wortel - Ladies Night


Previous Page

15th Feb 2020
 Mossel Bay

Timothy Kieswetter: Ken jou man se wortel - Ladies Night

Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

“Ken jou man se Wortel” gaan hy vir jou ‘n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se “wortel” is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

P.S Soos altyd is ons Ladies Night Dress UP partjies en vir hierdie geleentheid moet jy soos ‘n man aantrek.

Beste vrou wat soos ‘n man aantrek wen fantastiese pryse.

 


Contact details


Tel: 044 698 1022
Cell: 082 495 9061

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: