Tollie Parton maak weer haar verskyning op ons verhoog. As jy die vorige vertoning bygewoon het sal jy weet dat jy vinnig jou kaartjies moet kry en jouself moet voorberei vir 'n aand van lag uit die maag uit.
KAARTJIES: wynvirdiepyn.com

By die George Arts Theatre, 125 York Straat, George
Contact details