Vang Jou Man Se Slang - George Ladies Night


Previous Page

7th Jun 2023
 George

Vang jou man se Slang - George Ladies Night

Hierdie is Timothy Kieswetter se opvolg show tot sy gewilde “Ken jou man se wortel”. Vir sommige vrouens, is dit nie 'n wortel nie, maar 'n slang wat hulle erg afskrik. In Vang jou man se slang, kyk ons na die verhouding tussen vrou en slang. Die twee probeer mekaar uitoorlê met klomp verskillende tegnieke.

Timothy gaan vir jou die 10 mees hipnotiserende tegnieke leer hoe om jou man se slang te vang. Sodra die vrou voel sy verstaan en het ‘n hipnoties effek op die slang, kan haar verhouding met hom gaan van vyandskap tot vriendskap.

Dit gaan skreeusnaaks wees asook insiggewend.



By die George Arts Theatre, 125 York St, George 


Contact details


Tel: 044 874 3142
Cell: 066 235 4201

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: