Voluit Vrou Vrouedag


Previous Page

13th Mar 2021
 Mossel Bay

Voluit Vrou Vrouedag

Vir die van julle wat by ons 2019 Voluit Vrou Vrouedag was kan ONTHOU hoe amazing Rocco en die ander sprekers was. Leef Voluit - Wees Vrou.

Wel die jaar het ek lank gesit en dink wat gaan dit anders maak, meer hip, meer vrou, meer fun en het met crazy idees vorendag gekom.

Ons event was klaar gereel en betaal en toe gebeur COVID, daarom moes ons die besluit neem om dit uit te skuif na volgende jaar toe weens die feit dat daar nie meer as 50 mense in die saal kan wees nie. Dit is net onmoontlik om dieselfde te bereik as laasjaar as almal nie kan gaan nie.

So as jy klaar jou kaartjie gekoop het, moenie vrees nie. Hy word net oorgedra na volgende jaar toe. Ons kyk na 13 Maart maar wag eers vir bevestiging van die kunstenaars en MC vir die dag.
Ek hoop om julle almal by die Voluit Vrou 2020 extended te sien - Onthou EVA wie is jy?

Jy is ñ Voluit Vrou
Liefde xoxo
Salomé


Contact details


Cell: 071 361 8049

Previous Page

 Visual Map Search


Find pet-friendly accommodation
 Alphabetical Quick List
 Visual Map Search
 Tourism Information
 Events
Email-Address / Username:
Password: