Wouter van de Venter is 'n bekroonde liedjieskrywer & sanger. Hy het vir Laurika Rauch op kitaar begelei en was een van die oorspronklike lede van die Ses Snare.
Kom kuier saam en luister na ou bekendes soos "My Bok", "As die Hippies Begin Dans" en "Sonneblom."
Geen buite kos of drank word toegelaat nie, kaartjies kan slegs aanlyn bekom word by www.thebarns.co.za/ots/order.php of op www.reedvalley.com

Contact details