“Pennies op die spoor” is ‘n Viering van die musiek-erfenis van een van Afrikaans se grootste liedjieskrywers, Stef Kruger. Die vertoning spog met die talente van Blackie Swart, Jannie Moolman, Riku en Jackie Lätti, Schalk Maas, Petronel Baard en die meester self, Stef Kruger.
Die Vyftigers Met Neil Sandilands, Schalk Joubert, Gian Groen & Abel Kraamsaal
8th Aug 2025 Mossel Bay
Hierdie jaar is Afrikaans amptelik 100 jaar oud. Maar weet jy wat nog? Daar’s ’n klomp talentvolle manne wat in 2025 hul eie 50 jaar om die son vier - presies die helfte so oud soos ons geliefde Moedertaal.
One of South Africa’s most loved Afrikaans artists, Juan Boucher, is bringing his signature sound and soulful storytelling to the ReedValley stage for one night only!
In die regte lewe is Mel die Storieverteller 'n komediant en katliefhebber, maar in 'n ander dimensie - die een binne ons fone - is sy 'n Afrikaanse internet sensasie.
A Queen Experience With The Family Band Ft. Mark Haze
15th Nov 2025 Mossel Bay
The Family Band brings you their hit show "The Family Band – a QUEEN Experience” This highly acclaimed rock show has had multiple sold-out performances and rave reviews.